Buurtwag Ermelo

 —
Rating
Likes Talking Checkins
5 0
About Dis die werk van die polisie, maar dit is ook elkeen van ons se plig om veiligheid in ons omgewing te bevorder. Like Buurtwag Ermelo se page op FB en word vandag deel van 'n gemeenskap wat omgee!
Description *hierdie blad is gestig om die VEILIGHEID van Ermelo se inwoners te bevorder
*Geen RASSEHAAT, OPSWEEPING, PROMOFERING VAN GEWELD of POLETIEK sal geduld word.
*GEEN bemarking,behalwe sekuriteits verwant
*Die ADMINS dra die volle reg om plasings te delete, wat nie hulle goedkuring dra nie.
*Lede dra verantwoordelikheid van hulle uitlatings, BUURTWAG ERMELO Bestaan uit n groep INDIVIDUE.
*Plasings van n persoonlike natuur gaan heel moontlik verwyder word. Bv. RYGELEENTHEDE,WERKSGELEENTHEDE, SOEK VAN OU SKOOLVREINDE.

Mission Vir ERMELO INWONERS om ERMELO misdaad vry te maak.
Phone 0813194612
Web site http://www.buurtwagermelo.co.za
Share

Reviews and rating

Avatar
Rate this organization