Jesus se Dogterkind

 —
Rating
Likes Talking Checkins
1130 0
About “Die Here is my Herder, ek sal géén hartseer vrees nie. Hy droog my trane, ja ek is ewig sy dogter-kind!"
♡ Vir Dogters & Mammas met Dogters ♡
Description Jesus se Dogterkind ................ ღ

Die Here is my Herder,
ek sal geen hartseer vrees nie,
Hy droog my trane,
ja, ek is ewig Sy dogter-kind!
Wanneer ek, as vrou,
die gevoel van 'alleen' wees ervaar,
hou Sy hande myne - stewig vas.
Hy vertroetel en Hy vertroos my,
met 'n oneindige Liefde
wat net Hy vir my kan skenk.
Wanneer familie en vriende te ver is
vir net gou-'n-drukkie-gee,
sal Hy gereed staan,
want wie is daar wat beter
van my vrouwees weet?
En al gaan my lewe
of verhoudings deur donker dae,
sal Hy my altyd teen
Sy boesem hou
en daaraan herinner:
ek is EKSTRA spesiaal,
want ek, EK is vrou.

© Outeur Leonie Swart Cronjé
Mission Om die boodskap van redding deur die bloed van Jesus te bring aan soveel as moontlik mense in my lewe ...
Phone Johannes 3:16
Web site poppieoosthuizen.blogspot.com
Share

Reviews and rating

Avatar
Rate this community