Koop en Verkoop Phalaborwa

 —
Rating
Likes Talking Checkins
24 0
Description Hierdie blad is vir mense wat goed het om te verkoop, of soek om te koop, ruil of wil weggee. Geen onwettige produkte nie asb! Niks wat gekoop of verkoop word is ons verantwoordelikheid nie, dis jou keuse en jyself moet seker maak die transaksie is nie onwettig of 'n scam nie. Geen verantwoordelikheid vir skade of verlies word deur ons aanvaar nie. Kom ons werk as volwassenes saam om die blad ñ sukses te maak!! sit asb altyd ñ prys by die produk, en probeer asb om nie jul kontakbesonderhede op te sit nie, as jy belangstel inbox die persoon wat die produk verkoop!! jul weet watse tipe mense ons daar buite kry!!!
Share

Reviews and rating

Avatar
Rate this business services