Die Blinde Boereorkes

 —
Rating
Likes Talking Checkins
6 0
Description Met ‘n opwindende vermenging van vastrap en ghoema skets Die Blinde Boereorkes van Worcester ‘n kleurvolle prentjie. Nuut-gevonde liedjies uit die Bo-Kaap gevul met humor, waarvan sommige meer as ‘n honderd jaar oud is, word feestelik voorgedra in Afrikaans en Hollands.
Web site www.blindeorkes.co.za
Share

Reviews and rating

Avatar
Rate this musician / band