Ina's Craft's and Gifts

 —
Rating
Likes Talking Checkins
35 12
About Ek werk van my huis af, en hier is nie bepaalde besigheids ure nie.
Description Ek maak n groot verskeidenheid produkte en gebruik verskillende mediums soos, Decoupage, Tokreeen, Gel, Sand Art, Antique Rust, Mosaiek, mixed medium en dan maak ek ook n groot verskeidenheid krale produkte. Dit sluit in juweliersware, tafelgewiggies, geskenkies vir spesiale geleenthede ens. Ek doen ook lapverf en dit sluit in voorskote, muurbehangsels, kussing oortreksels, plekmatjies en vele meer. Ek maak ook daardie spesiale artikels vir n babakamer in die tema en kleur van jou keuse. Unieke goedjies wat in geen winkel te koop is nie, soos bv medisynekassie waar jy alle medisyne bymekaar hou, houer vir sjampoo seep ens, asook vir watte, oorpluisies, muurbehangsels, noem dit en ek maak dit.
Share

Reviews and rating

Avatar
Rate this local business